CreateSong AI logoCreateSong AI

Psalm 136

Neo-classicalAcoustic orchestralWarmJoyfulFluid motionMedium tempo
Erstellt von:CreateSong AI
Erstellt am:9. Juni 2026
Dauer:2:28
Vir ewig staan u goedheid, Yahwhêh
Elohiem wat wonders verrig
Vir ewig staan u bedagsaamheid
Ek weet dat U my kop sal oplig

Vir ewig staan u goedheid, Yahwhêh
Skepper, El, verstandig en wys
Vir ewig staan u gewilligheid
Om aan u volk u guns te bewys

Vir ewig staan u goedheid, Yahwhêh
Heerser, hoog, maar naby aan ons
Vir ewig staan u regverdigheid
Met u sterk hand laat u tonge gons

Vir ewig staan u goedheid, Yahwhêh
Meester, groot, wat lei en versorg
Vir ewig staan u bestendigheid
Kry ons hier swaar, dan bly U ons borg!

Erstellen Sie Ihre eigene KI-Musik

Generieren Sie Songs in Studioqualität in Sekunden